"spam" [boodskap #14128] |
Tue, 28 April 1998 00:00 |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"??? kakpos???
HWM
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14171 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Bossie
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nico wrote:
>
> Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
> Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
> --
> Net Nico ...
>
> Kobus Pietersen wrote in article
> ...
> |
> | H.W.M. wrote in message ...
> | >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
> |
> |
> | spam = skop (sommer klomp ongevraagde pos)
Reg - die spam straik die fen en spat dan deur die hele wêreld (en
beland ongevraag in nuusgroepe). Op Afrikaans gebeur dit
met 'n papaja (of met HWM se alternatief).
Dus papajapos? popopos?
bossie
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14172 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek voel ook partykeer so, maar as 'n ou nie jou humeur (en beheer) verloor
agv swak plasings nie, is die taal darem bietjie te sterk vir alledaagse
gebruik.
--
Net Nico ...
H.W.M. wrote in article
...
| Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"??? kakpos???
|
| HWM
|
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14173 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dies nou 'n pragtige nuwe maaksel in Afrikaans! Ek hou die meeste van
popopos! Maar papajapos is dalk beter.
--
Net Nico ...
bossie wrote in article
...
Dus papajapos? popopos?
bossie
----------
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14174 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
harms...
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , bossie
wrote:
> Nico wrote:
>> =
>
>> Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
>> Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
>> --
>> Net Nico ...
>> =
>
>> Kobus Pietersen wrote in article
>> ...
>> |
>> | H.W.M. wrote in message ...
>> | >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
>> |
>> |
>> | spam =3D skop (sommer klomp ongevraagde pos)
>
> Reg - die spam straik die fen en spat dan deur die hele wêreld (en
> beland ongevraag in nuusgroepe). Op Afrikaans gebeur dit
> met 'n papaja (of met HWM se alternatief).
>
> Dus papajapos? popopos?
>
> bossie
O, nou verstaan ek wat "fenmail" is!
--
remove NOSPAM to reach me
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14175 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
--
Net Nico ...
Kobus Pietersen wrote in article
...
|
| H.W.M. wrote in message ...
| >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
|
|
| spam = skop (sommer klomp ongevraagde pos)
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14205 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
doos
Boodskappe: 14 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , rik...@intekom.co.za says...
>
>
> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>
> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
> na boelie brief?
>
>
Hier is my stem vir pôpôpos
Viva demokrasie!
---
John
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14206 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
H.W.M. wrote in message ...
> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
> HWM
spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
Amerikaners.
spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
spam = spam : (StrooiPos Aan My).
Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
na boelie brief?
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14207 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
DarkMan
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
nog een vir popopos
DM
Kobus Pietersen wrote in message ...
>
> Kobus Pietersen wrote in message ...
>>
>> H.W.M. wrote in message ...
>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>>> HWM
>>
>> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>>
>> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
>> Amerikaners.
>>
>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
>> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>>
>> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>>
>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>
>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
>
>
>> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
>> na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
>
> (Gebruik asb. hierdie lys net so vir stemmery)
>
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14208 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote:
>
> (lekker koud in finland, nè !)
>
> groete van kaia tot iglo
> Kobus
+22 C ...lekker HWM
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14209 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
daniel[1]
Boodskappe: 7 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nico wrote in message ...
> Dies nou 'n pragtige nuwe maaksel in Afrikaans! Ek hou die meeste van
> popopos! Maar papajapos is dalk beter.
Wat van poeppos?
Danie
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14210 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote in message ...
>
> H.W.M. wrote in message ...
>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>> HWM
>
> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>
> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
> Amerikaners.
>
> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>
> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>
> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>
> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
> na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
(Gebruik asb. hierdie lys net so vir stemmery)
|
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14232 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Fri, 01 May 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote in message ...
>> H.W.M. wrote in message ...
>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
>> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>
>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)
> Ek stem vir pôpôpos (kobus)
|
|
|